Tel: (012) 664 7322  |   Faks: 08666 19 335  |  083 994 2455  |  admin@kletsteks.co.za
'n SUPERskool is 'n skool waar Onderwysers gebruik maak van die Scriblr Educator in die klaskamer om die verduideliking en kennis-oordrag wat daagliks in die klaskamer gebeur vas te vang, en aan die leerders beskikbaar te stel, vir latere gebruik, soos byvoorbeeld om begrippe op hulle eie tyd weer na te gaan en in te neem, herhalings van verduidelikings en antwoorde op vrae te kry, of om hersiening te doen vir toetse of eksamens.

Hierdie klas-opnames word gekoppel aan 'n kontekstuele teks-dokument wat deur die SUPERonnies self geskryf word, en só 'n dokument is dan 'n pratende en verduidelikende handboek (of KletsTeks!).

Om by hierdie bladsy te kan ingaan het u 'n sleutelwoord nodig, maar klik gerus hier om 'n demonstrasie te sien van 'n KletsTeks.

Indien u wel 'n geldige sleutelwoord het, klik hier om voort te gaan, of bloot op die SUPERskole knoppie hierbo.